Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Antieke Wose

(image)

Daar is 'n snaakse storie van 'n boer wat 'n groot eik op sy grasperk gehad het, 'n boom wat daar gestaan het toe die boer vir die eerste keer die grond daar omgedolwe het en waaronder sy gesin baie herinneringe gehad het. Dit was vir hom 'n skok toe hy een oggend ontdek dat die boom op een of ander manier weggeneem is, met net 'n kaal stukkie aarde waar dit eens gestaan het. Die arme boer was daarna nooit weer dieselfde nie.

Sulke ontmoetings is al wat bekend is van die waarskynlik mees antieke hisse.

Spesiale Nota's: Hisse regenereer deur die hulpbronne rondom hulle te gebruik, wat beteken dat hulle nie in dorpe bymekaar hoef te kom om voedsel of hulp te kry nie.Spesiaal In woodlands, this unit's ambush skill renders it invisible to enemies unless it is immediately adjacent or has revealed itself by attacking. This unit regenerates, which allows it to heal as though always stationed in a village.

Bevorder na: Oud Wose
Bevorder na:
Skuiwe: 48
LP: 80
Beweging: 4
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDAncient Wose
Vermoëns: lokval, regenereer
(image)verpletter
impak
25 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem0%
steek60%
impak40%
vuur-50%
koue10%
afstandgeveg-30%
TerreinBewegingVerdediging
Berge330%
Diep Water9910%
Dorpie120%
Flat120%
Frozen220%
Grot320%
Heuwels230%
Impassable9920%
Kasteel120%
Kusstreek220%
Moeras230%
Mushroom Grove230%
Sand220%
Unwalkable9920%
Vlak Water220%
Woud140%